H

GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE

Huis de Kuilen
On-site
Cape Town Western Cape South Africa

Huis De Kuilen is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).

Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persoon word ingewag vir die pos as Geregistreerde Verpleegkundige (Suster).

Vereistes en ondervinding:

  • Geregistreer wees by die SA Raad vir Verpleegkundiges (SANC)
  • Goeie kennis oor die hantering van medikasie - CDU en blister verpakking
  • Kennis en toepassing van geskeduleerde medikasie en kontrole daarvan
  • Kennis van die fisiese- en medieseversorging van ouer persone
  • Sterk leier-eienskappe met goeie menseverhoudings
  • Vermoë om binne spanverband te funksioneer
  • Verantwoordelike en gemotiveerde persoon.
  • 5-Dag Werksweek
  • Bestuurslisensie sal voordelig wees

Vergoeding sluit in ’n mediese- en aftree skema, asook ruim verlof.

Sluitings datum vir aansoeke: 20 Maart 2025

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik

Aansoeke moet die volgende dokumentasie insluit:

  • Volledige CV
  • Drie Kontakbare verwysings
  • Gesertifiseerde afskrifte van:
  • Kwalifikasies
  • Identiteitsdokument
  • Regsitrasie by SA Raad vir Verpleegkundiges (SANC)

Stuur asb ‘n volledige CV, met volledige dokumentasie aan:

Rian de Jager / E-pos: bestuurder@huisdekuilen.co.za

Navrae: 021 903 7055